Maurice LaMarche

Maurice LaMarche
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 Maart 1958 (1958-03-30)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1980–nou (voice acting)
1980–90 (stand-up comedy)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maurice LaMarche (gebore 30 Maart 1958) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Zootopia (2016) en in die televisiereekse The Simpsons (1989), Pinky and the Brain (1995), en Futurama (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy